Transcript

Text
.::FLiCKSiCK 1080p::. 00:00:05.000 - 00:00:13.000
Haar naam is Wanda Gruz. Sy is jou tante. 00:02:41.042 - 00:02:45.417
Ons het dikwels aan haar geskryf dat sy jou moet kom haal. 00:02:46.251 - 00:02:49.917
Sy het dit nooit gedoen nie. 00:02:50.584 - 00:02:52.042
Miskien het sy nooit die briewe gekry nie? 00:02:53.209 - 00:02:55.126
Sy het. Want sy het uiteindelik geantwoord dat sy nie kan kom nie. 00:02:55.876 - 00:02:59.792
Jy behoort haar te ontmoet voor jy die eed aflê. 00:03:00.209 - 00:03:03.292
Sy is jou enigste lewende familielid. 00:03:03.626 - 00:03:05.626
Is dit nodig, Moeder? 00:03:08.209 - 00:03:10.417
Ja, Anna. 00:03:11.126 - 00:03:12.209
Jy sal haar gaan sien en daar bly vir so lank as wat dit nodig is. 00:03:13.834 - 00:03:17.959
Is u Wanda Gruz? 00:06:11.709 - 00:06:12.959
– Ek is u niggie. – Ek weet wie jy is. 00:06:14.167 - 00:06:16.209
Kom binne. 00:06:17.209 - 00:06:18.001
Is jy honger? 00:06:26.292 - 00:06:27.417
Nee, dankie. 00:06:27.792 - 00:06:28.834
Sit gerus. 00:06:32.417 - 00:06:33.126
Wat het hulle jou oor my vertel? 00:06:41.209 - 00:06:42.459
Dat u my tante is. 00:06:43.459 - 00:06:45.167
Is dit al? 00:06:48.251 - 00:06:49.876
Het hulle jou nie gesê wie ek is nie? Wat ek doen nie? 00:06:51.917 - 00:06:54.001